Chrisman sal jou skop waar jy nie gekielie wil wees nie. Gesels met hom of rig jou algemene navrae hier.

Vra nou jou vrae, anders sal jy altyd bly wonder, en dán, is dit beslis nie chrisman se skuld nie!

vloekmy@chrismanbaard.co.za.


Hierdie blad is nog deels onder konstruksie. Jy sal D.V. binnekort meer kan lees oor waar chrisman te siene is.